LettersOpinion

Mense wat wolf skree

Jy ken die storie want die kind wat wolf skree.

Iemand sal ‘n verslag moet doen oor die jong tieners deesdae wat as ‘vermis’ aangewys word en weer gekry word. Jul ken die storie van die seun wat aaneen wolf wolf skree…

Ons bly in ‘n gewelddadige land en hierdie kinders moet gewys word dat deur hul besluite en selfsugtigheid daar kosbare tyd vermors word, waar dit aangewend kon word op persone regtig in nood en vermis.

Ouers moet ook kan besef dat iets dragies gedoen moet word met kinders wat nie die waarde van hul eie lewe en die rondom hulle besef en waardeer nie.

Kry sielkundige inslae en ruk ‘n bietjie hierdie brats wat eintlik SA se toekoms moet wees.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button