Schools
2024 Bring nuwe geleenthede vir die Mullies-leerders
Laerskool Muldersdrif se leerders vertel waarom hulle opgewonde is vir 2024.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/20/2023/12/Mullies2024_09888-e1702299306450-780x442.jpg)
2024 is maar net ‘n paar weke weg, maar diĆ© Laerskool Muldersdrif leerders weet klaar wat hulle vir die nuwe jaar wil uitrig.