Schools

10 Kruiners behaal Goue Leeus spanne

Die skool wens elke speler sterkte toe wat aan hul onderskeie provinsiale toernooie gaan deelneem tydens die vakansie.

Laerskool Helderkruin spog met 10 seuns wat in verskeie Goue Leeus-spanne opgeneem is.

PJ Matthew en EJ Lourens.

Zian Martiz in die o13 “Muscle” span, Janu Henning en Angelo Erasmus in die o13 “Majestic” Span, en PJ Matthew en EJ Lourens o13 “Mane” Span.

Janu Henning en Angelo Erasmus.

Bogosi Mathabe, Tallesin Griffiths en Nathan Bruynius in die o12 “Simba” Span met Menahem van Schoor in die o12 “Mufasa” Span en Ponza Tshishonga in die o12 “Scar” Span.

Ponza Tshishonga.

 

Zian Maritz.

Die skool wens elke speler sterkte toe wat aan hul onderskeie provinsiale toernooie gaan deelneem tydens die vakansie!

Related Articles

Back to top button