Local news

Sien Lianie May gratis by die Gaan GROOT Makietie

Populêre sangeres Lianie May tree by die Gaan GROOT Fees, by NGK Horison-Noord, op.

Geliefde sangeres Lianie May kom kuier eersdaags in Horison, en om saam te kuier gaan jou nie ā€˜n duit kos nie.

Lianie gaan op 1 Mei by die NG Kerk Horison-Noord se Gaan GROOT Makietie optree, en toegang is gratis.

Die kerk se leraar, ds NoĆ«l Shreuder, sĆŖ die makiete beloof vele pret en vermaak vir die hele gesin.

ā€œDaar gaan ā€˜n groot verkeidenheid kos te ete wees, met kunswerkstalletjies, ā€˜n mini-dieretuin, perdry ritte, en baie meer.ā€

Shreuder nooi die hele gemeenskap om die dag saam met die NGK Horison-Noord te geniet.

Die makietie vind by die kerk wat op die hoek Crane en Pigeonstraat, Horison, geleƫ is, plaas.

Related Articles

Back to top button