Kerk vier groot mylpaal deur Kersmark te hou

Die kerk het hierdie week hul 60ste Kersmark gevier met stalletjies vir ieder en elk.

Die NG Kerk in Witpoortjie het op 2 Desember hul 60ste jaarlikse Kerkmarkdag gehou met die doel om fondse in te samel vir die kerk.

Hansie Jonck.

Volgens Maureen Jordaan, voorsitter van die kerk se sosiale dienste, was vanjaar se mark anders as ander jare, aangesien besoekers tydens die mark vir hul vriend of familie Kersgeskenke kon koop.

Janika Botha, Diante Holton and Rudich Holton.

Daar was ‘n verskeidenheid stalletjies en besoekers kon kies en keur tussen kunswerke, breiwerke, koeke en lekkers.

Marietta Jonck.
Exit mobile version