Local newsSchools

Laerskool Horison wys hulle talent vir verkope

Die jonger generasie is die geleentheid gegun om te leer van koop en verkoop by hulle entrepreneursdag.

Laerskool Horison se grondslagfase het onlangs ‘n entrepreneursdag gehou.

Karli Kok en Elminé van As.

Kinders en ouers het op 27 Oktober hulle talent vir verkope uitgestal. Al die produkte wat aangebied was is eerder handgemaak of tuisgemaak, geen winkel vervaardigde goedere nie. Elke leerder kon 60 items verkoop wat alles minder as R30 gekos het.

Troyden Brown en Carlo du Randt.

Produkte het gewissel van lekkergoed tot springmielies en self ballonne en tuisgemaakte juwele.

Joshua en Luke Smith.
Shanie Botha saam met haar ouer wat haar op die dag gehelp het.
Neimre Coetzer.
Mizack Pretorius en Dehanté O’Brien.
Sujana en Franco Joubert.
Leonella Cronje en Kyle Venter.
October van Niekerk en Calsea van Niekerk.
Xander Swanepoel.
Layla de Beer saam met haar ouer wat haar op die dag gehelp het.
Megan Langham en Mari-Leen Hattingh.
Shané van Aswegen.

Related Articles

Back to top button