Groot gees oorheers by NG Gemeente Horison-Noord fees

Talle daag op vir die fees en motorskou by plaaslike kerk om die begin van lente te vier.

Lede van die gemeenskap het hulle gate uit geniet die by NG Kerk Horison-Noord se fees en motorskou.

Die Lentefees het op 2 September afgeskop met talle stalletjies en lekker musiek om die mense te vermaak. Behalwe vir die musiek was daar ook ‘n groep gimnaste wat met hulle talent gespog het.

Sharon and Eddie Coetzer by hulle broodstalletjie.

Daar was ook skoukarre en motorfietse om te bewonder en plaasdiere wat die kinders van naderby kon ontmoet.

Chris Muller by sy “skoonseun” soos hy sy Ford bakkie noem.
Boet Mostert by sy 1957 Morris Minor.
Danie Muller.

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version