Local newsSchools

Laerskool Horison wiskunde slimkop dring deur na Gauteng Kampioenskappe

Die graad ses leerder het sy skool en ouers trots gemaak om die distriksvlak van die kompetisie te bereik.

‘n Graad ses leerder van Laerskool Horison het daarin geslaag om sy plek in Gauteng D12-wiskundekompetisie te verseker.

Reuben Pelser het op 16 Augustus aan ‘n D12-wiskunde-olimpiade by Constantia Kloof Primary School deelgeneem en volgens Horison se kommunikasiebeampte Annamien Smith het die wiskunde-sweep baie goed gevaar. Hy is in ingesluit in die D12-span wat op 6 September aan die Gauteng-kompetisie gaan deelneem.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button