Havies verwelkom 2023 se graad 1-leerders

Die dag het met 'n belofte van baie kennis, pret en genot begin.

Witpoortjie — Die eerste dag van grootskool het met groot opwinding vir Laerskool Dr Havinga se nuwe graad 1-leerders begin.

Miané Schussler, Li-Anke Els en Edward Benade kan nie wag om te sien wat hierdie skooljaar vir hulle gaan bring nie.
Genevieve Lodder geniet dit by die nuwe skool.

Die nuwe leerders het nuuskierig na hulle juffrouens se klasse geloop, reg om die nuwe skooljaar aan te pak.

Jason Jardine op die Havie speelgrond.
Griffith Wolmarans is reg vir die jaar!

Die dag het met ‘n belofte van baie kennis, pret en genot begin.

Rorisang Moyo speel lekker op die kleurvolle klimraam.
Genevieve Lodder is baie opgewonde om die skooljaar te begin.
André, Danelle, Juandré en Anita van Byleveld.
Luigi Coetzee is baie opgewonde om nuwe maatjies te maak.
Keolebogile Rapelang kan nie wag om te begin leer nie.
Exit mobile version