EntertainmentKidsLocal newsPrimary School

Kruiner danser verower silwer en brons

Die Kruiner familie is trots op Liamanté vir haar harde werk en uitmuntende prestasies.

Laerskool Helderkruin se Liamanté Nel doen dit weer. Sy het onlangs aan die Gauteng Danskampioenskappe deelgeneem en baie goed gevaar.

Die leerder het ‘n tweede en derde plek in ‘slowdance’ en ‘freestyle’ onderskeidelik ontvang.

Die Kruiner familie is trots op Liamanté vir haar harde werk en uitmuntende prestasies en wens haar sterkte toe vir die opkomende Suid-Afrikaanse Danskampioenskappe.

Liamanté Nel in aksie. Foto: Team Optics.
Liamanté Nel in aksie. Foto: Team Optics.

Related Articles

Back to top button