NewsSchool sportSchools

Roodie-tennisspanne sluit seisoen af op hoë noot

Die Roodie-familie is baie trots op dié tennisspanne wat Roodies se naam hoog gehou het.

Laerskool Roodekrans is trots op twee van hul tennisspanne wat ‘n uitmuntende seisoen agter die rug het.

Nadat die o.11 Goue Tennis-span vir Laerskool Helderkruin in die finaal geklop het, het hul daarin geslaag om as die D12 ligawenners weg te stap.

Die o.13 Goue Tennis-span het egter vasgeval teen Laerskool Helderkruin in die finaal en eindig as die naaswenners in hulle liga.

Die lede van die o13 Goue-Span is:
Liam Roets
Jean le Roux
Joshua van Wyk
Liam Poustie

Die lede van die o11 Goue-Span is:
Christiaan Koekemoer
Janco Esterhuizen
Jordan Olwagen
Janco Botha

Christiaan Koekemoer, Janco Esterhuizen, Jordan Olwagen en Janco Botha.

Die Roodie-familie is baie trots op dié tennisspanne wat die skool se naam hoog gehou het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button