Kruiner blink uit by danskompetisie

Die Kruiner-familie is trots op Jànike en haar uitsonderlike prestasie.

Laerskool Helderkruin spog met een van hul leerders, Jànike Meintjies wat onlangs opslae gemaak het by die ‘Dance Fusion’ danskompetisie.

Lees ook: https://www.citizen.co.za/roodepoort-record/2022/09/02/kruiner-gimnas-vaar-goed-by-sentraal-gauteng-kompetisie-kruiner-gimnas-bendruk-by-sentraal-gauteng-kompetisie-sentraal-gauteng-kleure-vir-kruiner-gimnas/

Die graad 6-leerder het daarin geslaag om ‘n pro-silwer medalje vir Akrobatiese dans op Junior Intermediêre vlak te verower.

Die Kruiner-familie is trots op Jànike en haar uitsonderlike prestasie.

Exit mobile version