Leandri en Aced-it vaar goed by ligas

Sy wag tans om te hoor of sy die Gauteng-Wes-span gehaal het, waarna sy hoop om haar streek by die Gauteng Skolekampioenskappe aan die einde van Julie te verteenwoordig.

Laerskool Helderkruin se Leandri Herselman het sedert Februarie aan drie ruitersport-ligabyeenkomste deelgeneem.

Die eerste liga was in Februarie, die tweede in Maart, die derde in Mei en die vierde in Junie. Leandri en haar ponie Aced-it het baie goed gevaar tydens die byeenkomste.

Hul uitslae is soos volg:

Tweede liga:

• Showjumping 90cm A2 – Derde plek

• Showjumping 90cm Kompetisie – Eerste plek

• Dressage Vlak 3 Toets a – Eerste plek

• Dressage Vlak 3 Toets b – Tweede plek

• Equitation Vlak 4 – Eerste plek

• Working Riding Vlak 5 – Eerste plek

Leandri Herselman en Aced-it in aksie. Foto: Denford Studios.

Derde Liga:

• Showjumping 90cm A2 – Derde plek

• Showjumping 90cm Kompetisie – Derde plek

• Dressage Vlak 3 Toets a – Eerste plek

• Dressage Vlak 3 Toets b – Tweede plek

• Equitation Vlak 4 – Derde plek

• Working Riding Vlak 5 – Tweede plek

Vierde Liga:

• Showjumping 90cm Kompetisie – Tweede plek

• Dressage Vlak 3 Toets a – Tweede plek

• Dressage Vlak 3 Toets b – Eerste plek

• Equitation Vlak 4 – Tweede plek

• Working Riding Vlak 5 – Eerste plek

• Performane Riding Vlak 3 – Eerste plek

Sy wag tans om te hoor of sy die Gauteng-Wes-span gehaal het, waarna sy hoop om haar streek by die Gauteng Skolekampioenskappe aan die einde van Julie te verteenwoordig.

Die Kruiner-familie is trots op Leandri en Aced-it vir hul harde werk en toewyding.

Exit mobile version