Sewe Kruiners haal D12-tennisspan

Die leerders pluk nou die vrugte van hul harde werk.

Laerskool Helderkruin se tennisspelers vaar baie goed, met ‘n spoggerige sewe van hulle wat onlangs vir die D12-spanne gekies is. Daar moet beslis van hulle kennis geneem word.

Die skool wens graag die volgende leerders geluk met hul besonderse prestasie:

o.11-seuns:
• Ben-Hendrik Beukes
• Sebastian Dreyer

Ben-Hendrik Beukes en Sebastian Dreyer. Foto: Verskaf.

o.13-meisies:
• Magdeli Malan

Magdeli Malan. Foto: Verksaf.

o.13-seuns:
• Ettienne Pienaar
• Stefan Trumpelmann
• Christo de Lange
• Janu Henning

Ettienne Pienaar, Stefan Trumpelmann, Christo de Lange en Janu Henning. Foto: Verskaf.

Die leerders pluk nou die vrugte van hul harde werk en sien uit na die komende toernooie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version