NewsSchools

Hoërskool Florida verwelkom nuwe personeel in die Florrie-familie

Sewe nuwe personeellede sal onderrig in verskeie vakke aanbied.

Hoërskool Florida het sewe nuwe personeellede in die Florrie-familie verwelkom

Florries wens Pieter Jordaan by Fisiese Wetenskappe en Wiskunde; Morné Strydom by Engels, en Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW); Dian Wilsenach by Toerisme, Geografie en Sosiale Wetenskappe (SW); Anton Bouwer by Afrikaans; Carina Steenkamp by EBW en Biologie; Renate Venter by SW en Toerisme; en Ilze Viljoen by Wiskunde voorspoed toe vir die jare wat voorlê.

Related Articles

Back to top button