NewsSchools

Laerskool Horison stel die leiers van 2020 bekend

"Baie geluk aan hierdie leerders. Mag Laerskool Horison nuwe hoogtes onder jul leiding in 2020 bereik"

Leerders van Laerskool Horison is tydens die afgelope prysuitdelings beloon vir hul harde werk, toewyding en prestasies van die afgelope skooljaar. Die nuwe leiers en hoofleiers vir aanstaande jaar is ook aangekondig.

Die hoofleiers van 2020 is Melisa McMahon (onderhoofdogter), Hugo Beekman (onderhoofseun), Roehan Hoogendyk (hoofseun), Uné Holtzhausen (onderhoofdogter) en Lea de Beer (hoofdogter).

“Baie geluk aan hierdie leerders. Mag Laerskool Horison nuwe hoogtes onder jul leiding in 2020 bereik,” het Annemien Smith, die skool se bemarkingsbeampte gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button