Roodepark se VLR’e aangekondig

Hulle het die nuwe jaar met 'n kamp afgeskop

 

Roodepark Skool het onlangs hul nuwe Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) aangewys.

Die hoofleiers is ook aangekondig. Hulle is Lerato Motsi (hoofmeisie), Linda Nhlapo (onderhoofmeisie), Wendy Biyela (onderhoofmeisie), Phillip Lubbe (onderhoofseun), Peter Mlambo (hoofseun) en Martin Qongqo (onderhoofseun).

Die groep van 40 leerders was baie opgewonde oor hul verkiesing, en kon nie wag om hul leierontwikkelingskamp, wat vanaf 18 tot 20 Jauarie te Roodevaal plaasgevind het, by te woon nie.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version