NewsSchools

Dubbelle vreugde by Laerskool Helderkruin

Sewe pare tweelinge het hul skoolloppbaan by die Kruiners afgeskop

 

Sewe pare tweelinge het hul skoolloopbaan op 9 Januarie by Laerskool Helderkuin afgeskop.

Vier pare tweelinge is by die Kruiner Klitsies (Graad R) verwelkom, en drie pare het hul eerste grootskooldag in Graad 1 begin.

Christiaan en Sky-Lee Boshoff, en Kayden en Kiara Snyman is hierdie jaar in Grad R. Foto’s: Verskaf.

Kayden en Kiara Snyman, Christiaan en Sky-lee Boshoff, Ilse-Mari en Maruzel de Kock en Leander en Keandré Holland het almal hul eerste dag by die Kruiner Klitsies begin.

Kayden en Kiara Snyman, Christiaan en Sky-lee Boshoff, Ilse-Mari en Maruzel de Kock en Leander en Keandré Holland het almal hul eerste dag by die Kruiner Klitsies begin.

Leander en Keandré Holland (agter) en Ilse-Mari en Maruzel de Kock is ook hierdie jaar in Graad R.

Casey en Chloe Hancke, Alicia en Sue-Mari Steyn en Juan en Ruan Hepburn is almal hierdie jaar in Graad 1.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button