NewsSchools

Bastion-oudleerder vir 12 jaar se lojaliteit vereer

Sy is ook as die 2018 Matrikulant van die Jaar aangewys

Hoërskool Bastion het onlangs een van hul oud-leerders vir 12 jaar se lojaliteit vereer.

Franzelle Mertz, wat verlede jaar in Graad 12 was, het ‘n toekenning van die skool ontvang vir 12 jaar getroue skoolbesoek. Sy was van Graad 1 tot 12 nie een dag afwesig nie.

Franzelle is ook verlede jaar tydens die Graad 12-prysuitdeling as die Matrikulant van die Jaar aangewys.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Related Articles

Back to top button