GalleriesNewsSchoolsSchools galleries

KYK: Florries se nuwe Graad 1’s verwelkom

Hulle was opgewonde om hul skoolloopbaan te begin

Laerskool Florida het op 8 Januarie ‘n spesiale dag opsy gesit om hul nuwe Graad 1-leerders by die skool te verwelkom.

Die klaskamers was gevul met grootoog maats wat met verwondering na hul nuwe juffrou geluister het. Al was daar ‘n bietjie onsekerheid oor presies wat die ‘grootskool’ nou eintlik is, het die meeste van die maats met groot glimlagte en blink oë daarna uitgesien om hul skoolloopbaan te begin.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button