Roodies weer as die beste sportskool aangewys

Hulle ontvang hierdie toekenning vir die tweede agtereenvolgende jaar

 

Laerskool Roodekrans het baie goed tydens die onlangse D12-sporttoekennings presteer.

Hulle is vir die tweede agtereenvolgende jaar as die D12 Sportskool van die Jaar aangewys. Deon Rousseau, die skoolhoof, het gesê, “Dit is ‘n voorreg om vir ‘n tweede jaar hierdie toekenning te ontvang. ‘n Opregte woord van dank gaan aan elke leerder, afrigter, ouer en grootouer wat almal altyd ons Roodie-waardes uitleef langs die sportveld.”

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

Exit mobile version