Editor's choiceNewsSchools

Florrie-model blink uit by kompetisie

Iva is as tweede prinses gekroon

 

Iva Meyer, ‘n Graad 11-leerder van Hoërskool Florida, het aan die Face of the Year 2018-kompetisie by die Roodepoort Teater deelgeneem.

Daar was meer as 70 deelnemers wat in haar kategorie deelgeneem het, en Iva is as die tweede prinses aangewys.

Iva Meyer is as die tweede prinses in die Face of the Year-kompetisie aangewys. Foto: Verskaf.

Een van die groot pryse wat sy gewen het, sluit ‘n bootrit volgende jaar in Maart op die MSC Musica, in.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button