Florries spog met wiskunde-blitsbrein

Ethan kwalifiseer vir deelname in Maleisië

 

Ethan Kirstein, ‘n Graad 9-leerder van Hoërskool Florida, het aan die Mental Maths Nasionale Kampioenskappe deelgeneem.

Hy het Gauteng verteenwoordig en die Champion of Champions-trofee vir sy eerste plek ontvang. Hy het sy Gauteng-kleure in Mei vanjaar verwerf.

Op grond van hierdie prestasie is hy vir die negende agtereenvolgende jaar gekies om Suid-Afrika by die internasionale kampioenskappe, wat in Maleisië plaasvind, te verteenwoordig.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites 

Randfontein Herald

Krugersdorp News 

Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages to let your voice be heard!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version