KYK: Kleuters praat oor die Paashaas

Ons kuier by Rabbedoe

As dit kom by daai hasie met die baaaie lang ore, wie beter om ons bietjie meer te vertel as die klein mensies van ons gemeenskap?

Ons het gaan kuier by die kleuters van Rabbedoe Opvoedkundige Leer- en speelskool. Kyk wat hulle te sê gehad het:

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version