Editor's choiceNewsSchools

Hories se 2018-hoofleiers

Hoofleiers reg vir die nuwe uitdagings

 

Laerskool Horison het hul hoofleiers vir volgende jaar tydens die afgelope Graad 6-prysuitdeling aangekondig.

Die hoofleiers, wat aan die hoof van die 2018-leierkorps staan, is:

• Jeandré Geel (onderhoofseun)

• Nelmarie von Moltke (onderhoofdogter vir die kleuterskool)

• Lara Malherbe (onderhoofdogter)

• Alicia Malherbe (hoofdogter)

• Ryno Beekman (hoofseun)

“Ons wil elke Graad 6-leerder wat erkenning by die prysuitdeling ontvang het gelukwens met vir hul toewyding en harde werk. ‘n Spesiale gelukwensing gaan aan ons nuwe leiers, asook hoofleiers. Ons weet die leerders is in goeie hande met julle aan die stuur. Voorspoed vir julle 2018-termyn,” het Annamien Smith van die skool gesê.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button