Editor's choiceNewsSchools

Bobaasspellers deur na eindrondte

Hulle is bobaasspellers

Twee Graad 10-leerders van Hoërskool Florida het hulle uitstekend van hul taak gekwyt tydens die provinsiale uitdunne van die ATKV Spelathon.

Dylann Holz en Sharon Pretorius het tydens die Gauteng-finaal, wat op 6 September by Redford House in Northcliff plaasgevind het, in die Afrikaanse Huistaal-kategorie meegeding.

Albei leerders het tydens hierdie rondte vir die nasionale eindrondte gekwalifiseer wat op 21 Oktober plaasvind.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button