Editor's choiceNewsSchools

Drie nuwe onnies vir Roodekrans

Roodekrans verwelkom drie nuwe onnies

Met die begin van die nuwe skoolkwartaal het Laerskool Roodekrans drie nuwe onderwysers ryker geword.

“Ons wil graag hierdie onderwysers welkom heet,” het Theolene Pienaar, die skool se skakelbeampte gesê.

Hulle is:

• Daniella Ferreira (Graad 2-assistent)

• Neville Delport (Graad 7)

• Gerhard Lubbe (Graad 1 tot 3 – LO-seuns)

“Ons hoop die nuwe onderwysers sal gou welkom by ons voel en dat hulle nog baie gelukkige jare by Roodekrans sal ervaar,” het Theolene afgesluit.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button