Editor's choiceNewsSchools

Florries-matrieks kan babbel

Matrieks wys hulle kan nog babbel

Die Babbelfees is tydens die jaarlikse Jok-fees by Hoërskool Florida gehou, en die matrieks het gewys dat hulle wél nog kan babbel.

Stéfan Nel, Melanie Nel, Melissa van Eeden en Chantelle-Marie Breytenbach is as die algehele wenners by dié fees aangewys. Hul afrigter, Francis van Niekerk het gesê dat sy baie trots op hulle is.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes

Randfontein Herald

Krugersdorp News

Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons FacebookTwitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button