Editor's choiceLocal newsNews

Bejaardes sluit jaar op hoë noot af

Kersafsluiting gevul met musiek

Die bejaardes van Ons Huis-ouetehuis in Florida is onlangs bederf met ‘n heerlike Kersprogram propvol musiek en lekkernye.

Dit was die ouetehuis se jaarlikse Kersafsluiting en die program het ‘n verskeidenheid items ingesluit wat vir baie vermaak gesorg het.

Die personeel het sangitems, asook ‘n kort drama opgevoer en daarna het die Vernon, ‘n bekende sanger, die gaste vermaak met heerlike musiek en sang.

Volgens Marita van der Berg, die bestuurder van Ons Huis het die bejaardes die geleentheid vreeslik baie geniet.

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Randfontein HeraldKrugersdorp News and Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button