Hories se nuwe hoofleiers

Laerskool Horison maak hoofleiers bekend

Laerskool Horison het onlangs hul hoofleiers vir volgende jaar aangekondig.

Dié vyf leerders is slaggereed om die groot verantwoordelikheid wat met hul posisies gepaardgaan, te aanvaar en na die beste van hul vermoë te verrig.

Die hoofleiers is Annerine Steyn (onderhoofdogter),Sonia Botha (onderhoofdogter), Meagan Bezuidenhout (hoofdogter), Konrad Wepener (hoofseun) en Regardt van der Riet (onderhoofseun).

“Baie geluk en sterkte aan die leerders vir die jaar wat voorlê,” het Madeleine Fouché, skakelbeampte by Laerskool Horison gesê.

Agter: Annerine Steyn (onderhoofdogter). Voor vlnr: Sonia Botha (onderhoofdogter), Meagan Bezuidenhout (hoofdogter), Konrad Wepener (hoofseun), Regardt van der Riet (onderhoofseun). Foto: Verskaf

Lees ook

First day at Laearskool Horison

Horison athlete excels

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version