Hoërskool Burger se matrieks neem afskeid

Laaste kans om te ontspan voor die groot eksamen

Die leerlinge het op 13 Oktober in ‘n fees van styl en kleur by Hoërskool Die Burger se matriekafskeidsfunksie by Usambara Venue en Lodge opgedaag.

Mariska van der Mescht en Bennie Laboff.

Dié spogfunksie is een waarna die matriekleerlinge al van die begin van die jaar af uitgesien het en dit was ook hul laaste kans om in ‘n ontspanne atmosfeer saam hul vriende te kuier voordat die groot eksamen begin.

As ons nie ‘n foto van jou geneem het nie, stuur dit gerus aan die Record.

Aeesha Booysen en Luchen Mellow.

Kliek hier vir al die fotos

Vir ‘n video van die hoofseun se boodskap gaan na https://www.youtube.com/watch?v=4ouXMBDHUJk&feature=youtu.be

Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.

For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Randfontein HeraldKrugersdorp News and Get It Joburg West Magazine

Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!

 

Exit mobile version