Hoërskool Burger se matrieks neem afskeid
Laaste kans om te ontspan voor die groot eksamen
Die leerlinge het op 13 Oktober in ‘n fees van styl en kleur by Hoërskool Die Burger se matriekafskeidsfunksie by Usambara Venue en Lodge opgedaag.
Dié spogfunksie is een waarna die matriekleerlinge al van die begin van die jaar af uitgesien het en dit was ook hul laaste kans om in ‘n ontspanne atmosfeer saam hul vriende te kuier voordat die groot eksamen begin.
As ons nie ‘n foto van jou geneem het nie, stuur dit gerus aan die Record.
Kliek hier vir al die fotos
Vir ‘n video van die hoofseun se boodskap gaan na https://www.youtube.com/watch?v=4ouXMBDHUJk&feature=youtu.be
Do you perhaps have more information pertaining to this story? Email us at roodepoortrecord@caxton.co.za (remember to include your contact details) or phone us on 011 955 1130.
For free daily local news on the West Rand, also visit our sister newspaper websites Randfontein Herald, Krugersdorp News and Get It Joburg West Magazine
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages to let your voice be heard!