Editor's choiceLocal newsNews

Jakkie Louw tree by Roodies op vir Kansa

Eerste Relay for Life in Oktober by Hoërskool Monument.

Die immergroen sanger Jakkie Louw het die afgelope Woensdag die Kankervereniging van Suid-Afrika (Kansa) se jaarlikse Relay for Life-inisiatief van stapel gestuur met ‘n konsert by Hoërskool Roodepoort.

Jakkie het saam met die kore van Laerskool Fairlands en Laerskool Gustav Preller opgetree.

Relay for Life is ‘n jaarlikse geleentheid wat op verskeie plekke aangebied word waartydens hulde gebring word aan mense wat die stryd teen kanker verloor het, asook aan dié wat in ‘n dapper stryd met die siekte gewikkel is. Vanjaar se eerste Relay for Life vind van 6nm op 14 Oktober tot 6vm op 15 Oktober by Hoërskool Monument plaas.

Vir meer inligting kontak Tanja Liebenberg by 071 604 4173.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button