NewsSchools

Leerlinge hou Bastion se naam hoog tydens Eisteddfod

Prestasies behaal in Wesrand uitdunne

Hoërskool Bastion se kultuurleerlinge het baie goed in die afgelope Wes-Randse uitdunne van die Allegretto Eisteddford presteer.

Hulle het in verskeie afdelings deelgeneem en het 10 prestige toekennings, 32 goue toekennings en twee silwertoekenning ontvang.

Tiara-afdeling (Modelwerk):

– Lee-anne Janse van Vuuren (Goud)

– Nina Erasmus (Prestige)

– Tazmin Rossouw (Prestige)

Visuele Kuns-afdeling (Teken en skilder):

– Tiffany de Ponte (Goud)

– Twane Roux (vier Goud, Prestige)

– Shonique Egan (Goud)

– Simone Rood (twee Goud)

– Tegan Oosthuizen (Goud)

– Adele Grimmick (Goud)

– Anais Maritz (Goud)

– Caitlin Vorster (Goud)

– Melissa Nel (Goud, twee Prestige)

– Tiago Croucamp (twee Goud)

– Simone van der Merwe (Goud)

– Leandrie Swart (Goud)

– Karabo Nkosi (twee Goud)

– Samantha Visser (Goud)

– Tazmin Rossouw (Goud)

– Aneska Bennett (Goud, Prestige)

Spraak en Drama-afdeling:

– Matuschka de Jager (Goud)

– Tazmin Rossouw (Prestige)

– Cameron Taylor (twee Silwer, ses Goud, twee Prestige)

– Ethan du Preez (drie Goud, Prestige)

Vokale-afdeling:

– Nicole Swanepoel (Prestige)

Dansafdeling:

– Micaela Lubbe en Damian Gericke (dansduo – Prestige)

Leerlinge wat ‘n Prestige-toekenning verwerf het, gaan deur na die provinsiale rondte.

Die dansduo Micaela en Damian is genooi vir die Allegretto-televisie-opname wat van die spog items gedoen gaan word.

 

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Lees ook:

Bastion brul in ondersteuning vir die Leeus

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button