Havies blink weer uit

Skool is trots op prestasies.

Vyf leerling van Laerskool Dr Havinga het weerens die skool se naam hoog gehou.

Vier seuns, JP Beyer, Heinrich Jacobs, Thonga Mbatha en Khumo Nhlapo het al vier spesiale erkenning gekry nadat hulle die afgelope jaar uitsonderlik gepresteer op beide die rugbyveld en in kultuur. Die seuns het onder andere die Goue Leeus rugby span gehaal. Die skonergeslag het egter nie agterwee gebly nie – Tlotlo Mosadi het die O/12 Gauteng oefenspan gehaal.

Die skool se woordvoerder, Anest Zevenster, het gesê “Laerskool Dr. Havinga is trots op ons leerders wat so mooi presteer. Havies, dankie dat julle altyd die skool se naam hoog hou”.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Exit mobile version