NewsSchools

Drie Kruiners haal Gautengspan

Hierdie meisies speel al sedert Graad R ywerig netbal.

Drie Laerskool Helderkruin leerlinge is onlangs in die o/13 Gauteng-netbalspan opgeneem en sal binnekort hul skool en provinsie verteenwoordig by wedstryde.

Al drie speel alreeds sedert hul in Graad R is, netbal, vertel skoolwoordvoerder Hanli-Mari Olivier.

Die Kruiners wens graag Mariska O’Connor, Jaydene Swart en Surina Pretorius geluk met die prestasie en sterkte met die komende kragmetings.

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

 

Related Articles

Back to top button