Local newsNews

Herfsmusiek-aand saam Jannie en Corlea

ATKV Herfsmusiekaand 'n reuse sukses

Hoërskool Florida se saal was volgepak voorverlede Vrydagaand waar twee van die land se bekendste kunstenaars opgetree het.

Die ATKV-tak Quellerina het vir Jannie Moolman en Corlea Botha genooi om tydens die instansie se jaarlikse Herfsmusiek-aand die gaste te vermaak met uitstekende sang. Die Con Spirito-koor van Hoërskool Florida het ook saam die twee bekendes die verhoog gedeel.

Tydens die geleentheid is ‘n spesiale oorkonde aan Vaughn van Zyl vir sy jarelange afrigting van koorsang toegeken.

Vir meer fotos, gaan kyk hier.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button