NewsSchools

Dierebeskerming deur middel van kuns

Laerskool Helderkruin het die Animal Anti-Cruelty League (AACL) gehelp met 'n kunskompetisie en fondsinsameling.

Laerskool Helderkruin het met trots vandeesweek aangekondig dat 17 leerlinge finaliste is in die Animal Anti-Cruelty League (AACL) kunskompetisie.

Die kompetisie het die tema, “Picture the message: Be kind to animals” en dit is presies wat hulle gedoen het, het skoolwoordvoerder Isobel Mitchley gesê.

Die kinders se kunswerke kan op die amptelike AACL facebook-blad besigtig word.

“Ons leerlinge het heelwat ingesamel met die projek en hulle is trots op hul bydrae tot die beskerming van diere,” het Isobel gesê.

Die projek is onder leiding van onderwyseres Amanda Botes, wat kuns aanbied, gereël.

Die finaliste is:

• Deon Bronkhorst

• Celeste Viljoen

• Chloe Zaayman

• Amalene Pretorius

• Talia van Niekerk

• Kate-Lynn de Jager

• Owen van der Ryst

• Jarek Greeff

• Sinea Malebysse-Smith

• Mia Kuun

• D’ian Henning

• Eduan Murrack

• Ninda du Toit

• Hendré Potgieter

• Mienke Rossouw

• Kayla Jackson

• Reotha Lefatle

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button