Vyf Kruiners in krieket vereer

Vyf jong krieketspelers uit Laerskool Helderkruin gekies vir Gauteng-Wes streekspan.

Vyf leerlinge van Laerskool Helderkruin, wie vir verskillende krieketspanne speel, is gekies vir die Gauteng-Wes Streekspanne.

“Dit is ‘n baie groot eer,” vertel skoolwoordvoerder Isobel Mitchley.

“Dit is die hoogste sportprestasie wat leerlinge in krieket kan behaal en daarom is al die Kruiners baie trots op hulle.”

Joshua Dullisear van die o/11 B-span, Christiaan Pauer en Neil Barnard wat vir die o/12 span speel en Ruben Eksteen en Tristan Vermeulen van die o/13 span is gekies.

 

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version