NewsSchools

Kruiners hou kunskompetisie met ‘n verskil

Hulle moes die tema, 'Be kind to animals', in hul kuns uitbeeld.

Die Kruiners het aan ‘n kunskompetisie met ‘n verskil onlangs deelgeneem.

As deel van die Animal Anti-Cruelty League (AACL) kompetisie moes hulle die tema, ‘Be kind to animals’, op hul eie manier uitbeeld. Donasies is gedurende die kompetisie ingesamel om diere te help deur middel van AACL se onbaatsugtige diens, het skoolwoordvoerder Isobel Mitchley gesê.

Die Graad 4s tot Graad 7s het ywerig deelgeneem en ‘n totale bedrag van R900 is ingesamel vir ‘n skenking.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button