Editor's choiceNewsSchools

Bastion se hoofleiers 2016 aangekondig

Aneska Bennett en Renier Voigt as voorsitter en ondervoorsitter gekies.

By ‘n formele funksie wat ‘n jaarlikse instelling geword het is Hoërskool Bastion se hoofleiers vir 2016 onlangs aangekondig.

Ouers is by die geleentheid, wat by NG Kerk Culembeeck gehou is, verwelkom deur huidige voorsitter Heinrich van der Schyff en ondervoorsitter Anuschka de Jager. Daarna het gasspreker Johan Harmse die gehoor toegespreek. Hy het vroeër vanjaar die leierkamp bygewoon en die leerlinge belangrike lesse oor leierskap geleer.

Die leierkorps van 2015 en na hulle, die leierkorps van 2016 het ingestap met kerse tot voor by die verhoog. Elkeen moes formeel die verhoog opstap, het ‘n sertifikaat ontvang en moes saam met hul ouers sit om die kode en leierboek te teken.

Meneer Gerhard Koekemoer het die hoofleiers aangekondig.

Hoërskool Bastion se leierkorps en hoofleiers 2016:

• Aneska Bennett (voorsitter)

• Renier Voigt (ondervoorsitter)

• Jean-Mirie Blumenthal (kultuur portfolio)

• Louis Viljoen (kultuur portfolio)

• Madie Marais (akademie portfolio)

• Roelof Bosch (akademie portfolio)

• Chanté van Rooyen (sport portfolio)

• Ruvann Brink (sport portfolio)

• Elandra Brill (bestuur die verteenwoordigende leerderraad [VLR])

• Wiela Rossouw (bestuur die verteenwoordigende leerderraad [VLR])

• Ronel Acker

• Mahlatsi Baloyi

• Liezl Brits

• Jessica Krynauw

• Shanice Lala

• Chantelle Myburgh

• Anmaricka Oosthuizen

• Chetané Pieterse

• Bianca Smith

• Jessica Venter

• Amoré Victor

• JJ Botha

• Ruan Botha

• Ruben Bothma

• Pierre Crous

• Morné de Plessis

• Renaldo Hake

• Darrien Joseph

• Jeandré Kok

• Ruben Naudé

• Gavin van Deventer

• Phillip van Niekerk

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button