NewsSchools

Florries maak Klanke Sonder Grense

Die onlangse revue was 'n reuse sukses by Laerskool Florida.

Klanke Sonder Grense het werklik ge-eggo uit Laerskool Florida se gronde toe leerlinge hul tweejaarlikse revue gehou het.

Die Klanke Sonder Grense revue, wat onlangs gehou is, was weereens ‘n reuse sukses, het skoolwoordvoerder Janine Birkenstock gesê.

“Laerskool Florida bedank al die borge, onderwysers, ouers en leerlinge vir hul positiewe gesindheid, ondersteuning, harde werk en toewyding.

“Sonder ‘n dienende gemeenskap sal geen produksie ‘n sukses kan wees nie,” het sy gesê.

Birkenstock het ook ‘n spesiale woord van dank aan City Power gegee, wat vir die skool ‘n kragopwekker spesiaal geleen en opgestel het vir die produksie.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button