Vyf Goue Leeus onder Florries

Hulle gaan in die komende vakansie hul staal wys.

Vyf van die lede van die o/13 Goue Leeus 7s rugbyspan vanjaar kom uit Laerskool Florida uit.

Petrus Nel, Levandré Horn, Matthew Jacobs, Dewald Greeff en Marko Scheepers is onlangs gekies vir die span, het skoolwoordvoerder Janine Birkenstock gesê.

Die span gaan gedurende die komende skoolvakansie by Curro Krugersdorp aan die Cravenweektoernooi vir laerskole deelneem.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Exit mobile version