Roodies sokker spanne blink weer uit

Seuns en meisies vaar goed.

Hoërskool Roodepoort se O/15 seuns en meisiesokkerspanne was genooi om op 25 Junie as ligawenners van die distrik aan die D12 winterspele deel te neem.

Die meisiespan is deur na die streekswinterspele en die seuns het tweede geeindig in ‘n puik wedstryd teen Indoni Secondary School from Soweto.

Roodies presteer goed in ag genome hulle sokker maar vir vier maande aanbied.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version