Local sportNewsSchool sportSchoolsSport

Bastion slimjan na Vereeniging

Nico speel nie net rugby nie maar stoei en spandeer ook genoeg tyd agter die boeke.

Hoërskool Bastion se slimkop Nico Fouché is oppad na Vereeniging toe nadat hy vir die Goue Leeus Akademiespan onlangs gekwalifiseer het.

Nico, 18, gaan sy skool by die Nasionale Akademieweek verteenwoordig, waar hy teen ander akademiespanne van regoor die land sal meeding. Die geleentheid skop gedurende die komende skoolvakansie op 5 Julie af, het skoolwoordvoerder Melitta Geyser gesê.

Fouché is ook in die skool se eersterugbyspan en is ‘n stoeier.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Back to top button