NewsSchools

Roodies hokkie onoorwonne

Meisies mik vir titel.

Die eerste meisies hokkiespan van Hoërskool Roodepoort het Saterdag Junie in die ligafinaal gespeel en Hoërskool Carletonville 3-0 geklop.

Hulle is nou Suid Gauteng se ligawenners en gaan verder aan die Noordvaal uitdunne deelneem. Dit was ‘n spannende wedstryd met albei spanne wat die toeskouers laat naels kou het.

Roodies was onoorwonne in hulle liga en het St. Ursulas 11-0, St.Catherines 2-0, Westridge High 1-0 en Florida Park 9-0 gewen om deur te dring na die finaal.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button