NewsSchools

Twintig NEA toekennings vir Jolinda

Goeie afrigting beteken dat Jolinda de Kock nie skrik vir die verhoog nie.

Die Nasionale Eisteddfod (NEA) jaag beslis Jolinda de Kock, 12, nie skrik op die lyf nie.

Inteendeel het die Graad 7 Laerskool Helderkruin-leerling het met 20 toekennings, waarvan sewe diplomas, vyf goue sertifikate en agt gevalle waar sy die item wenner was weggestap.

Sy het met die prestasie na die eerste rondte van die NEA Young Performers Award vir prosa, liriese poësie, storievertelling en die die kwarteindrondte vir verhalende poësie deurgedring.

Sy is ook aangewys as vanjaar se Graad 7 wenner in spraak en drama en vehalende poësie en is sewende in die NEA Top 10 vir spraak en drama landswyd by die toekenningseremonie in die Roodepoort Teater.

Sy word afgerig by Jack in a Box Spraak- en Dramaskool deur Santie Mostert en Lila Botha, het skoolwoordvoerder Isobel Mitchley gesê.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button