NewsSchool sportSchoolsSport

Roodies eerstes steeds onoorwonne

Allen Glen High School kry pakslae.

Nie net is Hoërskool Roodepoort se eerste rugbyspan sover hierdie seisoen onoorwonne nie, maar boonop klop hulle telkens hulle opponente met oortuigende tellings.

Die span het Allen Glen High Scool pakslae gegee deur hulle 81-5 te klop. In dié wedstryd is daar ‘n skitterende 13 drieë aangeteken. Hulle het ook onlangse teen Bracken High School van Alberton gewen met ‘n telling van 46-14.

Louw Parsons hulle afrigter het gesê die span is vol vertroue dat hulle hierdie jaar in die finaal sal speel.

Sou jy graag nuusflitse via WhatsApp wil ontvang? Stuur ‘n SMS/ WhatsApp boodskap met jou naam en selfoonnommer na 079 414 6709.

Maak seker dat U kennis neem van ons WhatsApp-vrywaring

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n e-pos na roodepoortrecord@caxton.co.za (sluit asseblief kontakbesonderhede in) of skakel ons by 011 955 1130.

Vir daaglikse gratis gemeenskapsnuus aan die Wes-Rand, besoek ook ons susterkoerante se webtuistes Randfontein Herald,  Krugersdorp News en Get It Joburg West Magazine

Besoek ook ons Facebook, Twitter en Instagram blaaie om jou stem te laat tel!

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button