Local newsNewsUpdate

Video: Vyfde dag van protes by Roodepoort Primêr

Nog drama by skool.

Vir ‘n vyfde dag stamp die gemeenskap van Davidsonville en die Gauteng Departement van Onderwys (GDO) koppe oor die kwessies by Roodepoort Primêr.

Die gemeenskap is ongelukkig oor die aanstelling van ‘n swart hoof en beweer die korrekte protokol is nie gevolg nie.

Die Lid van die Uitvoerende Raad (LUR) vir Onderwys, Panyaza Lesufi was ook weereens by die skool om die situasie te ontlont maar dit blyk dat die gemeenskap nie gaan bes gee nie. Daar was ook, weereens, polisie en metro polisie op die toneel maar gerugte dat daar rubber koëls geskiet is, is onwaar.

 

v\:* {behavior:url(#default#VML);} o\:* {behavior:url(#default#VML);} w\:* {behavior:url(#default#VML);} .shape {behavior:url(#default#VML);

https://www.youtube.com/watch?v=TZIwfqeTz1c&feature=youtu.be

>

Related Articles

Back to top button