Leierkorps by Bastion aangekondig

Hoërskool Bastion het onlangs hulle hoofleiers vir volgende jaar aangekondig.

Met die leierinhuldigingsaand by die NG Gemeente Culembeeck is pragfoto’s van dié klomp leerlinge geneem. Hulle verantwoordelikhede is aan hul meegedeel.
Hoof Anton Prinsloo en leiervoogte Tinus Bartman en Lynette Jonker wens die leerlinge geluk en sterkte toe vir hul portefeuljes volgende jaar.

Bastion hoofleiers vir 2015:
• Chané van Rooyen
• Cheri Kruis
• Marike Weber
• Luanelle van Niekerk
• Bernadine Kruger
• Ruan Booyens
• Alexander Koen
• Adriaan Nel
• Rickus Mertz
• Donovan Theron
• Anuschka de Jager (ondervoorsitter)
• Heinrich van der Schyff (voorsitter)

Verwante artikels:
Kwashale en kuns by Hoërskool Bastion
Bastion se kaskarwedren
Oud-Bastionleerder blom in Muldersdrif

Exit mobile version